Beesvoerkraalbestuurder

  • Full Time
  • Vryheid

Ons gewaardeerde kliënt, ‘n dinamiese Boerdery in die Vryburg distrik in die Noordwes Provinsie, is opsoek na ‘n energieke en pro-aktiewe Voerkraalbestuurder vir die daaglikse bestuur van die Beesvoerkraal om winsgewendheid te verseker.

Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met meer as 5 jaar ondervinding tot die posisie, ‘n eienaarskapmentaliteit en goeie kommunikasie-, interpersoonlike- en bo-gemiddelde organisasievermoë.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou bo-gemiddelde dryfkrag, ambisie en wil om vir jouself ‘n Loopbaan in Landbou uit te trap by ‘n suksesvolle Boerdery, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Optimale en winsgewende bestuur van die Beesvoerkraal
    • Ontvang en verwerking van kalwers
    • Bestuur van VOV en GDT
    • Rantsoenbestuur
    • Produksiebestuur
    • Dieregesondheid
    • Biosekuriteit
    • Mortatiteitsbestuur
  • Dag tot dag beplanning en uitvoer van take
  • Konstant verseker dat standaarde aan voldoen word
  • Handel take doeltreffend en netjies af
  • Volg en lei deur voorbeeld
  • Algehele instandhouding
  • Akkurate rekordhouding en administrasie
  • Ander pligte soos bepaal deur bestuur van tyd tot tyd

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Sluitingsdatum: 23 Januarie 2024

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Full Time
    Pretoria

    Junior IT Technician is Required by a Company in Pretoria Workshop and Field Technician Experience in the Security & Access Control field will be an advantage Attend to new installations and provide user training to security officers and
  • Full Time
    Pretoria East

    Restaurant managers required for well-known trendy quick service Restaurant group in the Pretoria East area. Candidates must be hardworking and have 4+ years Restaurant management experience. Ability to manage & train staff a must. Strong custome
  • Full Time
    Kempton Park

    Skilled Contracts Site Supervisor – Male – Age between 30 – 45 – that completes construction projects by planning, organizing, and controlling projects and completing quality inspections and supervising Sub-contractors and Staff. Salary betwe