Kuddebestuurder: Bees en Skaap

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons gewaardeerde kliĆ«nt, ‘n Gemengde Boerdery in die Wolmaransstad/Schweizer-Reneke distrik in die Noordwes Provinsie, is opsoek na ‘n ervare Kuddebestuurder vir die bestuur van die Boerdery se Bees- en Skaapkudde, en nooi ons individue met 5 – 10  jaar eerstehandse ervaring van Bees- en Skaapboerdery om aansoek te doen vir hierdie posisie.

Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (sterk aanbeveling), ‘n Kode 14 Bestuurslisensie en kennis van die hele produksiesiklus van die verbouing van Lusern.

Bogenoemde gekoppel met jou bewese bestuurservaring van boerderyaktiwiteite, jou ingesteldheid op netheid, algemene instandhoudingservaring en jou eienaarskapmentaliteit, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Algehele Kuddebestuur (Bees en Skaap)
    • Kuddegesondheid
    • Weidingbestuur
    • Biosekuriteit
    • Produksiebestuur
  • Lusern en ander grasgewasse
    • Plant, Sny, Baal, Stoor
  • Effektiewe arbeidsbenutting
  • Plaassekuriteit
  • Algehele instandhouding
  • Rekordhouding
  • Brandbestuur
  • Ander pligte soos bepaal deur bestuur van tyd tot tyd

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied vir die ideale kandidaat

Aansoeke slegs deur die skakel word aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Sandton

    Trendy busy Restaurant in Sandton area is looking for a Front of house Manager. Will consider individuals with 3+ years Restaurant management experience. Candidates must have very strong front of house management skills with the ability to manage sta
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Jhb South

    Expanding Restaurant group is looking for young junior Restaurant manager can be trained up and work as a floating manager for the group. Candidates must have 3+ years management experience. Applicants must have strong knowledge of stock control and
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Fourways

    Trendy established Restaurant in Fourways is looking for a Senior Kitchen Manager / Chef. Looking for individuals with 8+ years relevant chef and kitchen management experience. Experience in an a la carte Restaurant environment essential. Must be abl