Algemene Junior Instandhoudingsbeampte

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons gewaardeerde kliënt, ‘n Intensiewe Varkboerdery in die Fochville /  Potchefstroom distrik in die Noordwes Provinsie, is opsoek na ‘n Algemene Junior Instandhoudingsbeampte om verantwoordelik te wees vir die Instandhouding van die Plaas se Infrastruktuur (elektriese, water, voertuie en geboue).

Die ideale kandidaat is sterk meganies (Diesel) en/of ketelmaker (boiler making) en/of elektriese, 1 – 5 jaar ondervinding tot die posisie, is netjies op self en werk, kan goed binne en buite spanverband funksioneer, stiptelik, trots op werk met ‘n positiewe uitkyk.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskap mentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk en jou vermoë om onafhanklik te funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Voertuig instandhouding en diens
  • Rekordhouding van aktiwiteite en gebruik van kritieke onderdele
  • Vooraadbeheer en – bestuur
  • Biosekuriteit nakoming
  • Voorkomende- en algehele onderhoud
  • Meganiese en Elektriese Onderhoud en Herstelwerk
  • Om alle dag tot dag take deeglik en noukeurig uit te voer
  • Dag tot dag / maandelikse / jaarlikse beplanning
  • Ander pligte soos van tyd tot tyd verlang van Bestuur

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Aansoeke sluit: 6 Julie 2022

Markverwante salaris eie aan die berdyf word aangebied.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar.

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Sandton

    Established International Restaurant in Sandton is looking for a Sales Coordinator. Suitable applicants will be responsible for the sale and marketing of the Restaurant space for corporate functions, events, product hosting, & other. Looking for
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Fourways

    Leading fine dining Restaurant is looking for a Head chef for their store in Fourways. Looking for individuals with 6+ years relevant head chef experience. Formal cooking/culinary arts qualification will be beneficial. Must have experience in a fine
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Centurion

    Established Restaurant in Centurion is looking for a Senior Manager. Candidates with 6+ years Restaurant management experience, of which 3+ years must be as senior manager will be considered. Must have strong general management skills with the abilit