Junior Veebestuurder

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons bestaande kliĆ«nt, ‘n vooruitstrewende Boerdery in die Polokwane distrik in Limpopo, is opsoek na ‘n energieke Junior Veebestuurder om die Bees- en Skaapkudde van die Boerdery te bestuur, en nooi ons individue met dryf, leergierigheid en ‘n eienaarskapmentalitiet om aansoek te doen.

Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel), 2 tot 5 jaar ondervinding in alle aspekte van Skaap-(Intensief) en Beesboerdery, kennis van KI, liefde vir diere en is opsoek is na ‘n langtermyn loopbaan.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou uitstekende leierseienskappe, goeie kommunkasie- en organisasievermoƫ, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte

  • Algehele Kuddebestuur
  • Dieregesondheid
  • Weidingsbestuur
  • Reproduksiebestuur
  • KI
  • Rekordhouding
  • Algemene instandhouding en herstel
  • Administrasie

Hierdie is ‘n ideale geleentheid iemand wat leergierig is en ernstig is om vir homself/haarself ‘n Landbouloopbaan uit te trap, veral as ‘n toekomstige Veekundige.

Diensaanvaarding: 1 Maart 2022

Aansoeke sluit: 25 Januarie 2022

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis verblyf, en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.

Aansoeke slegs deur die skakel word aanvaar.

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Montana Recruitment
    Full Time
    East Rand, JHB

    Experienced SHEQ Officer + 5 years SHEQ Management experience! To start ASAP. Permanent position. In the Engineer Manufacturing and repairs of Hydraulic components Industry. The SHEQ Officer will report to the Managing Director and Financial Manage
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Centurion

    Restaurant / Conference Venue in the Centurion area has 3 Commis chef positions available. Looking for individuals with 2+ years relevant chef experience. Experience in al la carte cooking and food delivery essential. Main duties will include: Assist
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Sandton

    Two junior chef positions available with a Sandton based company specializing in home replacement and ready made meals. Applicants must have 5 or more years cooking experience. Must be skilled in hot foods, pastas & grilling. Looking for all roun