Produksiebestuurder: Appels

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons bestaande kliënt, ‘n Diverse Boerdery in die Harrismith distrik in die Vrystaat, is opsoek na ‘n Produksiebestuurder vir die groeiende Appelafdeling van die Boerdery. Die Produksiesiklus van Appels en Besproeiingsbestuur sal die kandidaat se hoof fokus wees, maar deel van die kandidaat se pligte sal wees om die Saai-afdeling en die Beesboerdery-afdeling op die eenheid by te staan en bestuurshulp te verleen.

Die ideale kandidaat het 5 – 10 jaar blootstelling aan Gemengde Boerdery, is Zoeloe/Xhosa/Sotho magtig, besproeiingsbestuur (spilpunt, drip en “fertigation”), produksiesiklus van boomgewasse, ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) en iemand met eienaarskap mentalitiet wat goed kan beplan.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou vermoë om onder druk te funksioneer, in spanverband te werk, leiding te kan neem en rekenaargeletterd is, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Totale produksiesiklus van Appels (20ha)
  • Besproeiingsbestuur (90ha spilpunt)
  • Aanplant en uitbreiding van boorde, besproeiing en infrastruktuur
  • Bestuurshulp en bystand aan Saai- en Beesafdeling op die eenheid
  • Effektiewe arbeidsbenutting en bestuur deur voorbeeld van 100+ arbeiders
  • Brandbestuur en -voorkoming

Diensaanvaarding: 1 Oktober 2021

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising op die plaas en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Meyersdal

    Junior Sous Chef / Kitchen Manager position available with upmarket Restaurant in Meyersdal. Looking for individuals with 3+ years relevant chef and kitchen management experience. Experience in al a carte food delivery essential. Must have good all r
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Fourways

    Established Trendy Restaurant in Fourways is looking for an energetic Senior Restaurant Manager. Candidates with 7+ years Restaurant senior management experience will be considered. Must have very strong operations management skills with the ability
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Menlyn

    Food & Beverage Manager required for busy Restaurant in Menlyn. Candidates with 8+ years F&B management experience will be considered. Person will be responsible for overall food & beverage operations, will manage all stock and purchasing