Melkerybestuurder

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons kliënt, ‘n vooruitstrewende Boerdery in die George distrik in die Weskaap, het ‘n opwindende geleentheid beskikbaar vir ‘n ervare en kundige Melkerybestuurder om die melkery gedeelte van die Boerdery optimaal en onafhanklik te bestuur.

Die ideale kandidaat het 5 – 10 jaar ondervinding in alle aspekte van melkerybestuur, het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel), ‘n kode 14 bestuurslisensie (voordelig), kennis van KI met resultate, kennis van aangeplante weidings, spilpunte en ‘n in-diepte kennis van Alpro.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, uitstekende leierseienskappe, jou ingesteldheid op netheid en goeie kommunikasievermoë met goeie menseverhoudinge, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Koste effektiewe bestuur van die Melkery
  • Bereiking van optimale produksie
  • Algehele kuddebestuur
  • Weidingsbestuur
  • Voldoening aan Industrie Standaarde
  • Akkurate administrasie en rekordhouding
  • Effektiewe arbeidsbenutting en leiding deur voorbeeld
  • Bydra tot die sukses van die groep

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Aansoeke sluit: 27 Januarie 2022

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied vir die ideale kandidaat.

Hierdie is nie ‘n opleidingsposisie nie en en gaan van die ideale kandidaat verwag word om ‘n onmiddelike positiewe impak op die Boerdery te hê.

Aansoeke word slegs deur hierdie skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Montana Recruitment
    Full Time
    Boksburg, Kempton Park, Benoni, Alberton (East Rand)

    Internal Sales person who has sales experience in the Steel (metals) Industry. Sales of Steel such as Carbon and Alloy steels.  Also bronze, brass and copper. Someone with a passion for Sales, motivated and a go getter. Fully computer literat
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Rustenburg

    Established Restaurant in Rustenburg is looking for an all round senior Manager to join the team. Candidates with 5+ years Restaurant management experience will be considered. Must be experienced in front and back of house. Looking for someone who is
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Edenvale

    Upmarket established Restaurant in the Edenvale area is looking for a Kitchen Manager / Chef. Looking for individuals with 5+ years relevant chef and kitchen management experience. Experience in an a la carte Restaurant environment essential. Must be