Algemene Instandhoudingsbeampte

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons gewaardeerde kliënt, ‘n vooruitstrewende Boerdery met verskeie Plase, is opsoek na ‘n Algemene Instandhoudingsbeampte vir ‘n plaas in die Ermelo distrik in Mpumalanga, en nooi ons individue met ‘n sterk meganiese- (Diesel) so wel as ketelmaker- (boiler making) en/of elektriese agtergrond om aansoek te doen.

Die ideale kandidaat is netjies op self en werk, kan goed binne en buite spanverband funksioneer, stiptelik, trots op werk met ‘n positiewe uitkyk.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskap mentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk en jou vermoë om onafhanklik te funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Herstel en diens van plaaswerktuie en -toerusting
  • Voorkomende- en algehele onderhoud
  • Meganiese en Elektriese herstel
  • Om alle dag tot dag take wat met boerdery gepaard gaan deeglik en noukeurig uit te voer
  • Dag tot dag / maandelikse / jaarlikse beplanning,
  • Ander pligte soos van tyd tot tyd verlang van Bestuur

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Aansoeke sluit: 25 Januarie 2022

Mededingende salaris word aangebied vir die ideale kandidaat.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Sandton

    Junior Restaurant manager required for established upmarket Cafe style Restaurant in Sandton. Looking for a well-groomed well spoken candidate with 2+ years Restaurant management experience. Formal hospitality / culinary or similar qualification bene
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Germiston

    Very busy Restaurant in Germiston is looking for a Senior Kitchen Manager. Looking for individuals with 8+ years relevant chef and kitchen management experience. Experience in an a la carte Restaurant environment essential. Must be able to coordinate
  • Plaasbestuurder.co.za
    Full Time
    Marquar

    Ons bestaande kliënt, 'n vooruitstrewende Gemengde Boerdery in die Marquard distrik in die Vrystaat, is opsoek na 'n ervare Bestuurder vir die effektiewe en volhoubare bestuur van een van die Boerdery se Beeskuddes en die Boerdery se Beesvoerkraal.