Vragmotorbestuurder

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons vooraanstaande kliĆ«nt in die Dendron distrik het ‘n posisie beskikbaar vir ‘n Vragmotorbestuurder om die Boerdery se varsprodukte na markte te vervoer en nooi ons individue wat stiptelik, netjies, betroubaar en trots is op hulle werk is om aansoek te doen.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskap mentaliteit, ‘n geldige Kode 14 bestuurslisensie met ‘n geldige PDP, jou bereidwilligheid om lang ure te werk en jou 2 – 3 jaar ongeluksvrye langafstandvervoer ondervinding, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte sal onder andere die volgende insluit:

  • Uiterste netheid op self en op vragmotor
  • Instandhoudingskontrole
  • Laai en aflaai van produkte
  • Hak en afhak van sleepwaens
  • Veilige sleep van vragte
  • Stiptelikheid
  • Rekordhouding
  • Rapportering
  • Enige ander pligte soos deur Bestuur bepaal van tyd tot tyd

Markverwante vergoeding eie aan die bedryf word aangebied aan die ideale kandidaat.

Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik

Doen aansoek slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Fourways

    Trendy established Restaurant in Fourways is looking for a Senior Kitchen Manager / Chef. Looking for individuals with 8+ years relevant chef and kitchen management experience. Experience in an a la carte Restaurant environment essential. Must be abl
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Jhb South

    Expanding Restaurant group is looking for young junior Restaurant manager can be trained up and work as a floating manager for the group. Candidates must have 3+ years management experience. Applicants must have strong knowledge of stock control and
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Bedfordview

    Restaurant manager required for upmarket Italian Restaurant in Bedfordview. Candidates must be hardworking and have 5+year Restaurant management experience. Main duties will include, general operations management, staff management and stock control.