Senior Plaasbestuurder: Tamaties

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons kliĆ«nt, ‘n Boerdery in die Dendron distrik in Limpopo, is opsoek na ‘n ervare Plaasbestuurder om die Tamatieproduksie van die Boerdery optimaal te bestuur, en nooi ons individue met ‘n eienaarskapmentaliteit wat onafhanklik kan werk om aansoek te doen.

Die ideale kandidaat het 10 jaar + eerstehandse ondervinding in die totale produksiesiklus van groente, veral tamaties, onder besproeiing.

Bogenoemde gekoppel met jou uitstekende menseverhoudings, goeie kommunikasievermoƫ, dryfkrag en sterk organisasievermoƫ, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Effektiewe beplanning en uitvoering van produksiepraktyke
  • Sorgvuldige onderhoud en konstante diensbaarheid van toerusting
  • Algehele onderhoud en netheid van die plaas
  • Effektiewe arbeidsbenutting deur die hele produksieproses
  • Grond analise om optimale produksie te verseker
  • Bestuur van bemesting- en plaagbeheerplan
  • Algemene administrasie

Diensaanvaarding: 1 Maart 2022

Aansoek sluit: 25 Januarie 2022

Mededingende salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Paladin Management
    Full Time
    Wynberg

    Warehouse Supervisor - Wynberg - JHB Our client is looking for a Warehouse supervisor with the following experience: Grade 12 Min 2 years warehouse experience Stock control Stock takes Receiving / Dispatch Capturing stock on PASTEL Ho
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Glenande

    Established Restaurant in Glenanda Jhb South is looking for a Restaurant Manager with 4+ years Restaurant management experience to join the team. Applicants must have good front of house as well as back of house management skills. Ability to manage a
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Bedfordview

    Restaurant manager required for upmarket Italian Restaurant in Bedfordview. Candidates must be hardworking and have 5+year Restaurant management experience. Main duties will include, general operations management, staff management and stock control.