Junior Bestuurder: Beesvoerkraal

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons bestaande kliënt, ‘n vooruitstrewende Boerdery in die Davel distrik in Mpumalanga, is opsoek na ‘n energieke en pro-aktiewe Junior Bestuurder om die Boerdery se Beesvoerkraal winsgewend en optimaal te bestuur, en nooi ons jong gemotiveerde individue met ‘n eienaarskapmentaliteit om aansoek te doen.

Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (nie ‘n vereiste nie), 3-5 jaar ondervinding in alle aspekte van die bestuur van ‘n Beesvoerkraal met ‘n kode 8 bestuurslisensie.

Bogenoemde vaardighede, gekoppel met jou goeie kommunikasie-, interpersoonlike- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Optimale en winsgewende bestuur van die Beesvoerkraal
    • Ontvang en verwerking van kalwers
    • Bestuur van VOV en GDT
    • Rantsoenbestuur
    • Produksiebestuur
    • Dieregesondheid
    • Biosekuriteit
    • Mortatiteitsbestuur
  • Dag tot dag beplanning en uitvoer van take
  • Konstant verseker dat standaarde aan voldoen word
  • Handel take doeltreffend en netjies af
  • Effektiewe arbeidsbenutting en lei deur voorbeeld
  • Algehele instandhouding
  • Akkurate rekordhouding en administrasie
  • Behulpsaam wees met ander vertakkings van die Boerdery soos nodig
  • Ander pligte soos bepaal deur bestuur van tyd tot tyd

Diensaanvaarding: 1 Maart 2022

Sluitingsdatum: 27 Januarie 2022

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied vir die ideale kandidaat.

Aansoek word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Roodepoort

    Restaurant manager required for established Restaurant in Roodepoort. Candidates must be hardworking and have 5+ years Restaurant management experience. Ability to manage & train staff a must. Strong customer relations skills very important. Must
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Glenanda

    Established Restaurant in Glenanda Jhb South is looking for a Restaurant Manager with 4+ years Restaurant management experience to join the team. Applicants must have good front of house as well as back of house management skills. Ability to manage a
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Sandton

    Manager needed for upmarket Men’s grooming salon in Rosebank. Looking for someone with 4+ years experience in reception management, preferably in the beauty industry. Must have strong customer relations and general administration skills. Main dutie