Plaasbestuurder: Intensiewe Skaapboerdery

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons gewaardeerde kliënt, ‘n Intensiewe Skaapboerdery in die Calvinia distrik in die Noord Kaap, is opsoek na ‘n dinamiese en ervare Plaasbestuurder vir die operasionele en winsgewende bestuur van die Intensiewe Skaapboerdery, en nooi ons getroude individue met 5 – 10 jaar eerstehandse ervaring van Intensiewe Skaapboerdery om aansoek te doen.

Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel), het kennis van Voerkraalbestuur, het kennis van Wolklas, het kennis in die verbouing van Lusern, besproeiing en is meganies aangelê.

Bogenoemde gekoppel met jou bewese bestuurservaring van boerderyaktiwiteite, eienaarskapmentaliteit, goeie mense verhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Algehele Kuddebestuur
    • Kuddegesondheid
    • Weidingbestuur
    • Biosekuriteit
    • Produksiebestuur
  • Lamhokbestuur
  • Voerkraalbestuur
  • LusernPlant, Sny, Baal, Stoor
  • Effektiewe arbeidsbenutting
  • Plaassekuriteit
  • Algehele instandhouding
  • Akkurate administrasie en rekordhouding
  • Brandbestuur
  • Ander pligte soos bepaal deur die eienaar van tyd tot tyd

Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik

Aansoeke sluit: 27 Januarie 2022

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied vir die ideale kandidaat

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Plaasbestuurder.co.za
    Full Time
    Ventersdorp Distrik

    Ons gewaardeerde kliënt, ‘n vooruitstrewende Boerdery in die Ventersdorp distrik, is opsoek na 'n ervare Afdelingsbestuurder wat verantwoordelik sal wees vir die dag tot dag bestuur van die uitgroei-eenheid en lewering van top kwaliteit lêhenne a
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Kempton Park

    Restaurant in the Kempton Park area is looking for a Manager. Candidates with 3+ years Restaurant management experience will be considered. Must have strong front of house management skills with the ability to manage a Restaurant floor. Applicants mu
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Wonderboom

    Restaurant manager required for established Restaurant in Wonderboom. Looking for candidates with 4+ years Restaurant management experience preferably in a busy big Restaurant environment. Strong front of house management skills required, must also b