Plaasbestuurder: Gemengde Boerdery

Website Plaasbestuurder.co.za

Ons gewaardeerde kliënt, ‘n gevestigde Boerdery in die Bothaville distrik in die Vrystaat, is opsoek na ‘n ervare, energieke Plaasbestuurder om die Boerdery in samewerking met die Eienaar effektief, optimaal, winsgewend en volhoubaar te bestuur.

Die ideale kandidaat is getroud, het ‘n Landbou Kwalifikasie (aanbeveel) en meer as 8 jaar eerstehandse kennis van die hele produksiesiklus van Somergewasse op droëland, sterk meganiese kennis en ervare is alle aspekte van die bestuur van ‘n Beeskudde.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou uitstekende leierseienskappe, goeie menseverhoudinge, vermoë om in ‘n span te funksioneer en ‘n eienaarskapmentaliteit, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Bestuur van die Boerdery in oorleg met die eienaar
  • Totale produksiesiklus van mielies, soja en sonneblom op droëland
    • Voorbereiding van lande
    • Aanplant van gewasse
    • Monitering en bestuur van aangeplante gewasse
    • Onkruidbeheer
    • Stroop van gewasse
  • Beeskuddebestuur
    • Kuddegesondheid
    • Weidingsbestuur
    • Reproduksiebestuur
    • Brand, merk en weeg
    • Getalle monitor
  • Plaasvoertuie en -implemente diensbaar ten alle tye
  • Effektiewe arbeidsbenutting
  • Algemene instandhouding
  • Plaassekuriteit en Brandbestuur
  • Bereiking van optimale produksie
  • Enige ander take deur eienaar verlang van tyd tot tyd.

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Aansoeke sluit: 26 Julie 2022

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

Before applying for this position you need to submit your online resume. Click the button below to continue.

Related Jobs
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Randpark Ridge

    Food retail shop in Randpark Ridge area is looking for a Butchery Manager. Looking for candidates with 8+ years' experience in butchery management, preferably in a retail environment. General butchery management skills required. Must be skilled in me
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Sandton

    Established International Restaurant in Sandton is looking for a Sales Coordinator. Suitable applicants will be responsible for the sale and marketing of the Restaurant space for corporate functions, events, product hosting, & other. Looking for
  • Restaurant Staff
    Full Time
    Rosebank

    Established Restaurant in the Rosebank area is looking for a Manager. Candidates with 4+ years Restaurant management experience will be considered. Must have strong front of house management skills with the ability to manage a Restaurant floor. Appli